Orania Besighede

Met die gebruik van volkseie arbeid het Afrikaners 'n suksesvolle nuwe ekonomie op die been gebring in Orania. Ons bedryf 'n vryemarkekonomie en is ernstig ingestel op die ontwikkeling van entrepreneurskap onder die jeug.

Met ín werkloosheidsyfer onder 3%, min tot geen misdaad en ekonomiese groei wat raak aan 10% per jaar is dit duidelik dat Orania volhoubaar ontwikkel.

Dis indrukwekkend dat hierdie ekonomie in 'n relatief kort tydperk reeds met sy eie geldeenheid, nl. die Ora, handeldryf en kan spog met sy eie bank, nl. Orania Spaar- en KredietkoŲperatief. Die dorp het sy stowwerige pionier skoene terug in die kas gepak en 'n ontwikkelingsfase betree wat hom soos 'n paal bo water laat uitstaan te midde van die algehele verval wat vandag in soveel plattelandse dorpe gesien word.

Al hoe meer jong professionele Afrikaners vestig op Orania terwyl 'n toenemende getal entrepreneurs die geleenthede ontgin wat ons ontwikkelende ekonomie bied. Behalwe vir Orania se drie grootste indusrieŽ, nl. landbou, konstruksie en toerisme, is hier ook baie sakeondernemings wat handeldryf met internasionale markte wat strek van China tot Denemarke.

Orania se ambassadeurs in lande soos Duitsland, Suid-Tirool en AustraliŽ bied ook vir ons die geleentheid om ons produkte en dienste na markte regoor die wÍreld uit te voer.

Die proses om ons republikeinse vryheid te herstel is direk gekoppel aan ons vermoŽ om ekonomies onafhanklik te wees. Ondersteun Orania se besighede vir puik diens en lewer sodoende jou bydrae tot die ekonomiese groei van die Afrikanerhartland!

5 Maniere hoe jy van buite 'n inkomste op Orania kan genereer

1. Koop aandele in 'n ontwikkelingsprojek en verdien dividende
2. Koop 'n eiendom wat jy kan uitverhuur
3. Stig 'n sakeonderneming of 'n afdeling van 'n onderneming op Orania
4. Verskaf produkte of dienste aan besighede op Orania
5. Maak 'n spaarrekening oop by OSK en verdien rente

Besigheidsgids

Advertering | Divers: Dienste | Divers: Goedere | Eiendom | Finansies | Huis en Tuin

IT en Kommunikasie | Konstruksie en Ingenieurswese | Kruideniersware en SpiritualieŽ

Kuns en Geskenke | Landbou | Motors | Onderwys | Restaurante en Kuierplekke

Skoonheid, Mode en Juweliersware | Toerisme



Advertering

Flitslig
Plaaslike advertensieblad
Anna Nel 0829215630
Sien webwerf
Radio Orania
Plaaslike radiostasie
Christiaan van Zyl 0823389569
Geen webwerf
Voorgrond
Tydskrif: internasionaal
Jaco Kleynhans 0532070062

Sien webwerf



terug na bo...

Divers: Dienste

Afstrooi Argitekte
Enige argitekwerk
Christiaan 0532070053
Geen webwerf
Eloise Joubert Argitekdienste
Argitekswerk en argitektoniese perspektiewe
Eloise 0787422248
Geen webwerf
Dr. G.F. Nel
Tandarts
Spreekkamer 0532070117
Geen webwerf
Veeartsspreekkamer
Veearts
Spreekkamer 0829439085
Geen webwerf
OpiKasi DVD
Videowinkel
Quintin 0769432214
Geen webwerf
SB Motorwas
Motorwas
Sebastiaan 0731649936
Geen webwerf



terug na bo...

Divers: Goedere

Orania Skryfbehoeftes
Alle skryfbehoeftes
Riana Els 0836019466
Geen webwerf
Orania Beweging Boekwinkel
Boeke, vlae en Orania herdenkings
Esme 0532070062

Sien webwerf
Die Goue Gans
Suiwer dons en veer produkte: duvets, kussings en slaapsakke.
Celeste 0827191109
Geen webwerf
Warthog Messlypers
Messlypers
John 0829758132
Geen webwerf
Marinda se Koeksisters
Lekker tuisgebakte koeksisters
Marinda 0532070131
Geen webwerf
Elimspruit Kiste
Vervaardiging en verspreiding van doodskiste
Ben Oberholzer 0532070055
Geen webwerf



terug na bo...

Eiendom te koop Orania

Afsaal Eiendomme
Eiendom te koop en huur
Sebastiaan Biehl 0731649936

Sien webwerf
Orania Eiendomme
Eiendom te koop en huur
Sanet Buidendag 0836500166

Sien webwerf
Adverteer hier - dis gratis!
Slegs vir Orania besighede
Kontak 0769432214
Voorwaarts Orania!



terug na bo...

FinansiŽle Dienste

Frans de Klerk FinansiŽle Dienste

Rekeningkundige dienste, finansiŽle- en bestuursadviseurs, lewens- en korttermynversekering
Frans de Klerk 0532070064
Geen webwerf
Marlene vd Merwe Rekeningkundige Dienste
Indiening van jaarlikse opgawes, inlees van bankstate in Pastel, opstel van finansiŽle state, CICP
Marlene vd Merwe 0823090813
Geen webwerf
Prima Batebestuur (Edms) Bpk
Pensioenfondsprodukte, aftreebeplanning, genoteerde aandele, geldmarkbeleggings, kapitaalmarkeffekte, genoteerde eiendomme
Hannes du Preez 0532070106
Geen webwerf
Orania Spaar- en KredietkoŲperatief
KoŲperatiewe Bank
Skakelbord 0532070010
Geen webwerf
Maryna de Klerk Makelaars
Huishoudelike-, voertuig- en lewensversekering en beleggings
Maryna de Klerk 0532070082
Geen webwerf
Eloise Joubert: Boekhou
Vir die opskryf van u boeke in Pastel
Kontak 0787422248
Geen webwerf



terug na bo...

Huis en Tuin

Karoo Lens
Blindings, raamwerk en versiering
Magdalene Kleynhans 0723475250
Geen webwerf
Orania Hardeware
Hardeware
Johan of Dawie 0532070142
Geen webwerf
Orion Hardeware
Hardeware
Miemie van Zyl 0532070262
Geen webwerf
Pennies en Ponde
Binnehuisversiering
Rina of Henri 0839464278
Geen webwerf
Skinki Kofť
Binnehuisversiering
Miemie van Zyl 0532070262
Geen webwerf
Tuinboertjie
Alle tuindienste
Regardt v Niekerk 0729132762
Geen webwerf



terug na bo...

IT en Kommunikasie

Oranet
Internet diensverskaffer, sagteware verkope
Francois Joubert 0824535869

Sien webwerf
Ghost Nerd
Rekenaars en sagteware verkope, rekenaar herstel ens.
Wouter vd Westhuizen 0722126970

Sien webwerf
OraIT
Webwerf ontwerp, webwerfstoring en SEO
Hans Lubbe 0712450441

Sien webwerf
Aerosat
Internet diensverskaffer
Francois Elof 0832836664

Sien webwerf
Kyknou.net
Internet diensverskaffer en webwerfstoring
Francois Joubert 0824535869

Sien webwerf
Vodacom Orania
Selfoon kontrakte en verkope
Johan 0532070142
Geen webwerf



terug na bo...

Ingenieurswese en Konstruksie

Aardskip
Outarkiese en eko huise ontwikkeling
Ludwig Everson 0731349671

Sien webwerf
EMS Technik
Elektroniese ontwikkeling, ontwerp en vervaardiging
Francois Joubert 0824535869

Sien webwerf
KLG Ingenieurswerke
Vir Draai-en Freeswerk
Koos La Grange 0847805343
Geen webwerf
Orania Betonwerke
Unieke boublokke. 50% kostebesparing op tyd en geld. Op Orania vervaardig.
Francois de Vos 0829539353
Geen webwerf
Bernhard Schumann
Nutsman: Verfwerk, houtwerk en algemene loodgieterswerk
Bernhard Schumann 0833152298
Geen webwerf
BADEN BADEN
ElektrisiŽn
Wessel Badenhorst 0532070150
Geen webwerf
A-Z Konstruksie
Staalwerk, bouwerk, betonwerk en konstruksies
Barend vd Merwe 0828033565
Geen webwerf
Arnold Hugo Bouwerk
Boukontrakteur
Arnold Hugo 0720723300
Geen webwerf
Dawid Buidendag Bouwerk
Boukontrakteur
Dawid Buidendag 0836500166
Geen webwerf
Die Loodgieter
Gekwalifiseerde loodgieter, teŽlwerk
Werner 0786417489
Geen webwerf
Kallie Kriel Projekte
TeŽl- en loodgieterwerk, verfwerk en herstel van geute
Kallie Kriel 0732457493
Geen webwerf
Andre Coetsee Bouwerk
Boukontrakteur, spesialiseer in houthuis konstruksie
Andre Coetsee 0824641786
Geen webwerf



terug na bo...

Kruideniersware en SpiritualieŽ

Die Stoortjie
Groentewinkel
Petro 0764130434
Geen webwerf
Eureka Supermark
Algemene handelsware
Berlie Olivier 0532070163
Geen webwerf
Krummels Bakkery
Verkoop van gebak
Die Viljoens 0532070031
Geen webwerf
OK Orania
kruideniersware, slaghuis en bakkery
Abraham van Zyl 0532070262
Geen webwerf
Wynhuis
Drankwinkel
Martie vd Merwe 0532070095
Geen webwerf
Adverteer hier - dis gratis!
Slegs vir Orania besighede
Kontak 0769432214
Voorwaarts Orania!



terug na bo...

Kuns en Geskenke

Karoo Lens
Kunswerk, raamwerk en geskenke
Magdalene Kleynhans 0723475250
Geen webwerf
Marinda le Grange
Plaaslike kunstenaar
Marinda 0720414583
Geen webwerf
Pennies en Ponde
Geskenkwinkel en binnehuisversiering
Rina of Henri 0839464278
Geen webwerf
An se Handwerk
Decoupage- en Pottebakkersklasse
Anna Nel 0829215630
Geen webwerf
Cornelia Holm
Plaaslike kunstenaar - kunsklasse
Cornelia 0735632137
Geen webwerf
Rozanne Meyer
Plaaslike kunstenaar
Rozanne 0824970531
Geen webwerf
Orania Geskenke
Kunstige Orania geskenke
Rozanne Meyer 0824970531
Geen webwerf
Skinki Kofť
Geskenkwinkel
Miemie van Zyl 0532070262
Geen webwerf
Adverteer hier - dis gratis!
Slegs vir Orania besighede
Kontak 0769432214
Voorwaarts Orania!



terug na bo...

Landbou

EM
Spaar op swamdoders en ander gifstowwe
Wynand Boshoff 0721561816
Geen webwerf
Karoo Pekans
Kwaliteit pekanneute uit die Bo-Karoo
Annetjie Joubert 0824608167

Sien webwerf
Ratsbrand
12 volt brandyster
Ampie Venter 0845811599

Sien webwerf



terug na bo...

Motors

Cloete Motors
Motorwerktuigkundige
Johan Cloete 0785723038
Geen webwerf
Human Trok en Trekker
Dieselingenieur
Stefan Human 0532070050
Geen webwerf
Orania Motors
Motorhersteldienste
Org van Vuuren 0532070046
Geen webwerf



terug na bo...

Onderwys

Kenweb
Skoolrekenaarprogramme, eksaminering, onderwys- en oueropleiding vir selfwerkonderwys (gr.1 tot 12)
www.kenweb.info

Sien webwerf
Orania CVO
Christelike Volkseie Onderwys (gr.1 tot 12)
Kantoor 0532070177

Sien webwerf
Volkskool Orania
Privaatskool (voorskool tot gr. 12)
Kantoor 0532070161

Sien webwerf



terug na bo...

Restaurante en Kuierplekke

Afsaal Bistro
Restaurant, wynkroeg, wegneemetes
Karin 0532070199

Sien webwerf
Oewer Restaurant
Restaurant en privaat funksies
Pierre 0833999383

Sien webblad
Karoo Keur
Restaurant en wegneemetes
Coraine 0760136901
Geen webwerf
De Boer
Sportkroeg en privaat funksies
Barend 0828033565
Geen webwerf
Die Kroeg
Kroeg
Regardt 0729132762
Geen webwerf
Skinki Kofť
Koffiewinkel
Miemie 0532070262
Geen webwerf
Die Hoekie
Wegneemetes en vars gebak
Sarie 0798822591
Geen webwerf
Die Volkskombuis
Wegneemetes
Volkskombuis 0820490113
Geen webwerf
Dalene Cloete
Spyseniering en funksies
Dalene 0768593617
Geen webwerf



terug na bo...

Skoonheid, Mode en Juweliersware

Klein Parys Klereboetiek
Mans, dames en kinder uitrustings
Rozanne Meyer 0824970531
Geen webwerf
La Femme Esmť
Uniseks haarsalon
Esmť Boshoff 0828781727
Geen webwerf
Roelien de Klerk Juweliersware
Ontwerpers juwele
Rolien de Klerk 0532070282

Sien webwerf



terug na bo...

Toerisme

Orania Toere
Orania toeroperateur en besprekingskantoor
Kantoor 0769432214

Sien webwerf
Golf 2 Africa
Internasionale gholftoeroperateur
Kantoor 0769432214

Sien webwerf
Afsaal Toerisme & Verblyf
Besprekingskantoor
Paula Celliers 082 316 6859
Geen webwerf
Aan-die-Oewer
Orania vakansieoord en woonwapark
Kantoor 0532070118

Sien webwerf
Orania Rivier Spa
Spa terapie
Kantoor 0716739705

Sien webwerf
Cha-Du-Bri Gastehuis
Gastehuis
Lottie 0532070019
Geen webwerf



terug na bo...














Ontvang die Vlamvat Nuusbrief

Bly op hoogte van al ons bedrywighede en ontvang interessante nuus uit Orania! U e-pos adres:
 
Sluit aan by Orania Beweging!

Afrikaners binne en buite Orania moet hande vat om van die Orania-ideaal 'n werklikheid te maak. Lidmaatskap van die Orania Beweging maak dit vir enige ondersteuner moontlik om te deel in die Orania-ervaring. Skakel 053 207 0062 om aan te sluit. Lees meer...

Reserwebank oorhandig sertifikaat aan Orania bank

Orania is reeds vir meer as 'n dekade besig met alternatiewe maniere om finansies te orden. Die wet gee ruimte vir gemeenskapsgebaseerde instellings, en Orania was besonder trots om vanoggend Ďn sertifikaat van verteenwoordigers van die Reserwebank te ontvang as die eerste Kooperatiewe Bank wat in die RSA geregistreer is.

Dit is belangrik om te verstaan dat hierdie Ďn gemeenskaps-instelling is, en dat daar nie aan die algemene publiek dienste gelewer word nie. Die gebruik van die Ora en ander kooperatiewe pogings om die kultuur van OraniŽrs te bevorder, is tydens die oorhandiging deur amptenare van die SARB uitgewys as Ďn goeie voorbeeld vir die res van die sub-kontinent.

Juis die feit dat enige klein gemeenskap Ďn kredietunie kan stig, maak dit moontlik om toegang te kry tot finansiŽle dienste. Orania het ook voorheen onderneem om kundigheid op enige gebied te deel met ander gemeenskappe wat kan baat.

Mannekrag! Orania doen 'n ding reg.

Die toneel hieronder lyk baie gewoon, maar tog is daar diepliggende verskille.

Orania het van Ďn byna roekelose begin 20 jaar gelede geleidelik gegroei en meer kapasiteit bygekry totdat die benadering deesdae onbeskaamd lui dat daar meer gemeganiseer word, groter take aangepak word, en veral dat dinge die eerste maal reg gedoen word. Die verbrokkeling van sekere gedeeltes van ons strate sou vyf jaar gelede oppervlakkig en minimaal reggemaak gewees het weens tekort aan toerusting.

Dit word nou deeglik, volledig en ook meer gemaklik reggemaak met behoorlike toerusting en tegniese kennis.

Karoo-Lens herloods!

Magdaleen Kleynhans het onlangs met vrolike sop en sjerrie haar nuwe Karoo-Lens ateljee in die middel van Orania, skuins oorkant Volkskool, geopen. Gaste het gesellig gekuier rondom pragtige skilderye en in Magdaleen se werkswinkel waar sy raamwerk doen. Die nuwe gebou huisves ook die ateljee waarin sy trefferfotoís van oud en jonk neem.

Magdaleen is lank reeds bekend vir haar werk as Ďn bruidsfotograaf en word steeds teruggeroep om in Pretoria fotoís te neem. Heelwat klein geskenkies is by Karoo-Lens te koop.

Het jy geweet Orania het al sy eie vlag?

Die Orania vlag is in 2005 ontwerp deur Christiaan van Zyl en wapper sederdien trots oor hierdie unieke dorp. Die ontwerp het 'n 'moderne' of 'eietydse' aanslag wat effe breek met die tradisionele vlagtipe wat meestal net uit kleurbane bestaan.

Die kleure verwys na ons herkoms en geskiedenis. Die kleure is egter in 'n omgekeerde volgorde van blou, wit en oranje. Dit simboliseer 'n nuwe begin, 'n herevaluering van ons volk se huidige situasie.

Die motief:die kleine reus - die seuntjie wat sy moue oprol, is welbekend en simboliseer ons strewe na vryheid deur selfwerksaamheid. Dit is tans een van ons sterkste en mees unieke simbole.

In die geheel beteken die vlag dan "standvastig in die geloof gee ons deur vreedsame selfwerksaamheid ons eerste tree na vryheid."

Het jy geweet Orania het ook sy eie geldeenheid?

Die gemeenskap van Orania het die keuse gemaak om Ďn lokaliseringsbenadering ten opsigte van ontwikkeling te volg. Dit beteken kortweg dat, buiten vir die konvensionele norme, ontwikkelingsbesluite ook aan die volgende twee belangrike maatstawwe gemeet word.

In die eerste plek moet elke ontwikkelingsbesluit en die uitvoering daarvan ekologiese volhoubaarheid bevorder en in die tweede plek moet dit die gemeenskap stap vir stap bemagtig in sy strewe na ekonomiese selfstandigheid.

'n Gemeenskap wat graag sukses wil behaal op hierdie grondslag, moet dus soveel moontlik beheer oor sy plaaslike hulpbronne en finansies hÍ. Om beheer oor finansies te kan hÍ, moet finansiŽle instrumente geskep word.

Die twee belangrikste finansiŽle instrumente wat gemeenskapsbemagtiging bevorder is Ďn gemeenskapsbank en Ďn eie geldstelsel.

Afrikaners ondersteun die Helpsaamfonds

Die Orania Beweging het die Helpsaamfonds tot stand gebring om veral hulp te verleen aan behoeftige en hawelose Afrikaners wat hulle na Orania wend as hulle laaste hoop.

Orania wil graag uitreik na hierdie Afrikaners in nood. Huisvesting moet gevind word. Basiese behoeftes soos kos en klere moet voorsien word. Die kinders moet in skole geplaas word. Maatskaplike sorg is nodig. En die belangrikste van alles: werk moet geskep word.

Vir ons mede-Afrikaners moet ons weer hoop en 'n nuwe visie gee. Help ons om ons eie mense te help! Lees meer oor die Helpsaamfonds


Orania


Orania